MR
Michelle R

1 reviews | Active since Dec 2022

11 Apr 2025, 08:24

Puik diens!

Puik diens van Sandra af! Sal haar vir enige persoon aanbeveel! Dankie Sandra dat jy die proses so maklik gemaak het.

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply11 Apr 2025, 08:41
Official
Goeie More Michelle,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat Sandra jou so goed gehelp het. Ons sal seker maak sy kry jou mooi woorde!
Groete
ooba Home Loans