MR
Michael R

1 reviews | Active since May 2013

20 Feb 2024, 14:44

Puik Diens!

Baie dankie vir Corne Roux-Pieterse en Karen Kemp. Julle diens was vinnig en puik!! Ons sal julle vir enige iemand aanbeveel. Waardeer al julle moeite.

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply20 Feb 2024, 15:39
Official
Dit is wonderlik om te hoor dat jy so 'n positiewe ervaring gehad het met die diens van Corne Roux-Pieterse en Karen Kemp! Ons is bly om te hoor dat hulle vinnig en puik diens gelewer het. Ek sal jou dankbaarheid aan hulle deurgee en ek weet hulle sal dit waardeer. As jy enige ander vrae het of verdere bystand benodig, wees asseblief nie skaam om ons te ****ak nie. Ons is hier om te help!