LC
Louise C
1 reviews | Active since Jan 2015
15 Nov 2021, 13:36
Puik diens!
Baie dankie Marlene Hill & Jolandie Calitz vir julle bitter vinnige diens, geduld en hulp met al my eposse en vrae :) Het die vrydag al ons dokumente gestuur en het Maandag al van die banke gehoor (dis ons 1ste huis so het gedink dit vat weke vir die banke om terug te kom)
Sal Ooba def aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
15 Nov 2021, 13:44Thanks for the great feedback
ooba Home Loans's reply15 Nov 2021, 13:44
Official
Thanks for the great feedback
