RL
Roelene L

1 reviews | Active since Nov 2018

19 Nov 2018, 15:40

Outstanding service received

Ek was die afgelope tyd in die bevoorregte posisie om te kan huis koop. Die mense van Ooba, veral Frans Gouws en Santa Janse van Rensburg het my ongelooflik goed bygestaan en as kliënt waardevol laat voel.Frans veral was die hele tyd bereid om die ekstra myl vir my te loop ten einde die beste voordeel vir my te beding. Baie dankie Ooba Polokwa******ete,Tiaan Lee

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply22 Nov 2018, 14:56
Official
Baie dankie vir die kompliment.