HS
Hannes S
1 reviews | Active since Nov 2018
12 Nov 2024, 14:46
Ooba solar finance
Fantastiese diens vanaf Patricia Palm met die hulp van ons solar leening. Sy is 'n groot aanwins vir Ooba!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
12 Nov 2024, 16:01Hy Hannes, Baie dankie vir jou pragtige woorde! Ons is so bly om te hoor dat Patricia Palm jou uitstekend gehelp het met jou solar leningsproses. Sy is inderdaad 'n groot aanwins vir ons span by ooba. Geniet elke oomblik van jou nuwe sonkrag-oplossing, en weet dat ons altyd hier is om te help! 🌞
ooba Home Loans's reply12 Nov 2024, 16:01
Official
Hy Hannes, Baie dankie vir jou pragtige woorde! Ons is so bly om te hoor dat Patricia Palm jou uitstekend gehelp het met jou solar leningsproses. Sy is inderdaad 'n groot aanwins vir ons span by ooba. Geniet elke oomblik van jou nuwe sonkrag-oplossing, en weet dat ons altyd hier is om te help! 🌞
