DG
Deoné Grobbelaar
1 reviews | Active since May 2023
29 May 2023, 09:07
Ooba homeloans - Jolandie Calitz en Marlene Hill
Ek en My lewensmaat het fantasties saam met Jolandie Calitz en Marlene Hill gewerk. Hulle diens is puik en gee altyd spoedige en deeglike terugvoer. Ek het julle hulp opreg waardeer! Met julle hulp en raad het die proses baie glad en vinnig verloop.
Ek stel hulle 100% voor vir enige iemand!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
29 May 2023, 09:44Thank you for the feedback
ooba Home Loans's reply29 May 2023, 09:44
Official
Thank you for the feedback
