mM
minasmit M

1 reviews | Active since May 2016

19 May 2016, 12:35

Ooba Experts in home finance

<p>Deesdae is goeie diens 'n skaarste, maar die uitstekende diens wat Mev. Eloff van Ooba aan my verleen het, was van die hoogste gehalte, sy het regtig baie moeite gedoen en die ekstra myl gestap en het altyd baie professioneel opgetree. Vir kliënte diens gelewer beslis 'n tien uit tien. 'n Baie spesiale dankie aan julle vir puik diens.</p>

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply19 May 2016, 13:15
Official

Thank you for the positive feedback. We will pass this on to the person concerned.