AVdM
Anne-Marie Van der Merwe
1 reviews | Active since Jun 2020
11 Jun 2020, 10:14
Mensie jy is puik!
Graag wil ek vir Estelle Vorster gelukwens met die manier waarop sy ons huis lening aansoek hanteer het. Mensie jy is puik. Jy is blitsig en jy is deeglik. Jou diens is uit die boonste rakke. Ek kan nie onthou wanneer laas ek sulke blitsige diens beleef het nie. Ek wil net se baie dankie vir jou menswees, jou geduld en jou vriendelikheid. Jy sal beslis aanbevelings van my as tevrede klient kry. Hou so aan!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
11 Jun 2020, 10:44Thanks for the compliment!
ooba Home Loans's reply11 Jun 2020, 10:44
Official
Thanks for the compliment!
