MW
Marlese W
1 reviews | Active since Jul 2020
15 Jul 2020, 08:45
Madelein Nelson jys awesome
Baie baie dankie vir die beste dien ooit! Madelein Nelson jys een van die vriendelikste beste mense wat ek al ooit meer op die foon gepraat het. Baie baie dankie vir jou vriendelikheid en dat jy ons so mooi gehelp het met elke stap en dat jy saam ons opgewonde is oor ons toekoms!
Jys die beste!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
15 Jul 2020, 09:00Thanks for the compliment!
ooba Home Loans's reply15 Jul 2020, 09:00
Official
Thanks for the compliment!
