TR
Tersia R
1 reviews | Active since Feb 2021
12 Feb 2021, 10:45
Leningsaansoek
Vyf sterre!!! Beslis baie baie dankie Magriet Wilkens vir jou uitstekende flinke diens. Magriet loop die ekstra myl vir haar kliënte. Sy gee deurgaans terugvoering en gee jou van die beste raad en bystand. Baie dankie vir Elsie Mokwena vir jou uitstekende diens ook. Kan hulle enige tyd aanbeveel. Baie dankie Tersia Robinson.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
12 Feb 2021, 11:04Thanks for the compliment!
ooba Home Loans's reply12 Feb 2021, 11:04
Official
Thanks for the compliment!
