DF
Deidre F

1 reviews | Active since Oct 2021

19 Nov 2021, 16:41

Kotie van Staden van OOBA Homeloans is 'n staatmaker 1000!

Kotie van Staden is 'n staatmaker 1000! Binne 'n uur nadat sy my aansoek ingestuur het (Woensdag oggend) het sy terugvoering van 2 banke aan my deurgegee. Teen Vrydag oggend het ek die kwotasie aanvaar. Dit is nou die 2de keer wat Kotie my gehelp het. Al bly ek in Timbatu, sal Kotie die persoon wees vir wie ek ****ak. Baie dankie vir julle profesionele diens en al die raad wat jy gee.

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply19 Nov 2021, 17:02
Official
Thank you for the great feedback