RS
Roelof S
1 reviews | Active since Mar 2020
20 Mar 2020, 10:42
Goeie Diens/ Good Service
Ek wil graag net my tevredenheid spreek , wat ek ervaar het, met ooba homeloans . Ek was gehelp met die hele proses deur twee dames genaamd Jolandie Calitz en Marlene Hill. Hulle was uiters professioneel en behulpsaam,asook vriendelik. Dankie ook aan Clint Mcdillion wat die versekering vir ons verduidelik het, hy was ook puik. I would definitely recommend giving Ooba Homeloans a try.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)