GD
Gerda D

1 reviews | Active since Aug 2023

16 Aug 2023, 08:09

Gelukkige klient - uitstaande diens

Ek wil net baie dankie se vir Jo en Usha van die Ooba Homeloan team, wat 'n jare lange droom laat waar word het, om my eie huis te koop, hul diens was fantasties en vinnig, ek kon nie vir meer gevra het nie. Baie dankie Gerda Dreyer

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply16 Aug 2023, 09:08
Official
ons is baie bly om te hoor dat Jo en Usha jou so goed gehelp het om jou jarelange droom om 'n huis te besit waar te maak. Goeie en vinnige diens is kosbaar, en ons is verheug om te hoor dat hulle aan jou verwagtinge voldoen het. Baie dankie vir jou terugvoer, Gerda Dreyer!