1 reviews | Active since Feb 2017

22 Aug 2018, 09:11

Frans Gouws

Dankie Frans vir jou toegewyde wyse waarop jy my aansoek hanteer het. Ek hoop die bestuur en aandeelhouers van ooba waardeer jou in die wyse waarop jou kliënte doen.

Dit is vir my 'n riem onder die hart dat ek my belange en inligting met iemand in Afrikaans kan deel en dat jy dit verstaan.

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply22 Aug 2018, 11:39
Official

Dankie vir jou positiewe terugvoering op u ervaring met ooba. Die boodskap sal aan Frans gestuur word.