WV
Wayne V
1 reviews | Active since Nov 2020
19 Nov 2020, 19:17
Fantastiese diens
Ek wil net Baie dankie se aan Charlene Viljoen by Ooba homeloans vir haar puik diens sy is n aanwins vir die maatskappy. Sy is fantasties met haar werk sy het al my vrae beantwoord en sy het gehelp waar sy Kan. Sy het vir my baie goeie aanbod gekry vir my huis lening ek is Baie tevrede. Baie dankie vir al jou hulp en ondersteuning en geduld.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
19 Nov 2020, 19:20Thanks for the compliment!
ooba Home Loans's reply19 Nov 2020, 19:20
Official
Thanks for the compliment!
