1 reviews | Active since Jan 2013
Excellent service: Mariana Grobler Ooba Home Loans
GROOT kompliment vir Mariana Grobler van Ooba op die Tuinroete. Ek het nog altyd direk met Absa-huislenings gewerk om 'n huis te koop. Dit was nooit regtig maklik nie, maar ek was oortuig daarvan dat ek as 'n privaat kliënt so die beste diens kry. Tot ek nou 'n t****e eiendom wou koop... Ek was nie eers lus om deur 'n verbandmakelaar te werk nie, want ek was nie oortuig daarvan dat hulle waarde toevoeg nie. Tot Mariana Grobler vir my uitsekende diesn gelewer het en 'n baie beter aanbod by 'n ander bank onderhandel het. Nou skuid ek sommer al my banksake. Mariana, jy's 'n juweel - baie dankie!/BIG compliments to Mariana Grobler from Ooba on the Garden Route. I have always worked directly with Absa Home Loans to buy a house. It was never really easy, but I was convinced that as a private client I was getting the best service that way. Until I wanted to buy a second property... I didn't even want to work through a mortgage broker, because I wasn't convinced that they added value. Until Mariana Grobler provided me with excellent service and negotiated a much better offer with another bank. Now I'm just doing all my banking. Mariana, you're a gem - thank you very much!
