MH
ML H

1 reviews | Active since Oct 2016

04 Oct 2016, 08:04

Dankie Ooba span!

<p>Baie dankie Marlene Hill, en die dames agter die skerms Jolandie Calitz en Hester Delport</p> <p>vir julle vriendelike en profesionele diens! Dit is 'n plesier om van julle dienste gebruik te maak</p> <p>Altyd vriendelik altyd behulpsaam, het my eerste huiskoop sommer 'pynloos' gemaak</p>

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply04 Oct 2016, 15:19
Official

Thank you for your positive feedback. We will pass this on to the persons concerned.