DW
Dalene W

1 reviews | Active since Sept 2020

29 Sept 2020, 09:56

Baie tevrede, dankie

Baie dankie Lynette Badenhorst & Le-Lache Campbell vir julle flink, vriendelike & professionele diens deur die proses. Kan julle verseker aanbeveel.

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply29 Sept 2020, 10:09
Official
Thanks for the compliment!