RM
Roelien M

1 reviews | Active since Aug 2020

27 Aug 2020, 11:32

Baie dankie Lynette en Le- Lache

Lynette Badenhorst en Le-Lache van Ooba PE het ons so gehelp en uit hul pad uitgegaan om die beste diens ooit aan ons te gee. Baie baie dankie vir julle goeie diens.

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply27 Aug 2020, 13:04
Official
Thanks for the compliment!