1 reviews | Active since Apr 2023
Baie dankie aan Corne Roux-Pieterse en Elmien vir uitstekende diens gelewer. Hulle het die ekstra myl gestap om vir ons 'n huislening te verseker. Hulle diens was deurgaans flink en vriendelik. Ons sal hulle met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie. Gert en Gerda Nieuwenhuys.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.