MT
Mariska T

1 reviews | Active since Nov 2021

22 Nov 2021, 14:26

Pet insurence

Pet insurence het my gebel en Chadwin Gregory het my baoe mooi gehelp deur al di stape..

0
Replies (1)
Oneplan Insurance
Oneplan Insurance's reply22 Nov 2021, 15:19
Official
Hallo Mariska,

Dankie vir die positiewe terugvoering met jou interaksie met Chadwin. Ons glo daarin om die beste diens aan ons kliënte en troeteldiere te lewer en ons sien uit daarna vir n lank en goeie verhouding.
     
Dankie dat jy Oneplan gekies het as jou voorkeurversekering vir jou pelsbaba-behoeftes.

Vriendelike groete,
Oneplan