1 reviews | Active since Nov 2016
ONEPLAN IS THE BEST
<p>Nelius van Niekerk at ONEPLAN Health Insurance</p> <p>Baie dankie vir die toegewing wat julle vir my doen, ek waardeer dit baie. Ek's al sedert 2012 by Oneplan en nog nooit enige probleme met hulle gehad nie, betaal my mediese eise onmiddelik uit, en wat ek van hulle hou is dat Oneplan se staff altyd professioneel, vriendelik en flink diens lewer.</p> <p>Wil ook van die geleentheid gebruik maak om jou te bedank waarop jy te werk gegaan het om my as klient te akkommodeer in my moeilik tyd , en om 'n oplossing te soek vir my probleem... dankie vir die professionele optrede in vriendelikheid en veral menslikheid wat jy getoon het, tydens ons gesprek, ek waardeer dit opreg. Wil vir jou vra om ook die email dan aan jou direkteure van Oneplan te stuur sodat hulle kan sien watse aanwins hulle in jou het vir die company. Jy regtig 'n GROOT aanwins vir Oneplan met jou professionele,flinke,vriendelike en menslike gesindheid en optredes, en dat jy regtig moeite gedoen het om die extra myl met my te stap, baie dankie ek waardeer dit opreg en ek hoop om nog 'n lang kliente vernootskap te kan stap met Oneplan.</p> <p>ONEPLAN is tops en bekostigbaar vir almal..... Thanks Oneplan and Nelius v Niekerk</p>
Hi Christa,
It is indeed a pleasure and we are glad to assist.
Thank you for taking the time to compliment Nelius, we strive to deliver great service in all interactions and glad that you feel this way.
Kind Regards
OnePlan
Hi Christa,
It is indeed a pleasure and we are glad to assist.
Thank you for taking the time to compliment Nelius, we strive to deliver great service in all interactions and glad that you feel this way.
Kind Regards
OnePlan
