DD
Dorothy D

1 reviews | Active since Jul 2022

11 Jul 2022, 12:51

Oneplan Insurance Baie dankie vir jul hulp bystand vinnig optrede tydens my besering

Oneplan Insurance Baie dankie vir jul hulp bystand vinnig optrede tydens my besering. Besonderse dank aan Ashleigh Leibrandt met die vinnig puik hulp met my rekeninge.Dorothy du Preez

0
Replies (1)
Oneplan Insurance
Oneplan Insurance's reply11 Jul 2022, 14:27
Official
Hallo Dorothy,

Dankie vir die positiewe terugvoer met jou interaksie met Ashleigh. Ons glo daarin om die beste diens aan ons kliënte te lewer en ons sien uit na 'n lang en goeie verhouding. Ons liefde en voorspoed is met jou.
     
Dankie dat jy Oneplan as jou voorkeurversekering gekies het.

Vriendelike groete,
Een plan