MW
Martha W
1 reviews | Active since Jul 2021
20 Jul 2021, 16:07
mev vanwyngaard
hello ek hou baie van die plan wat ek gekry het maar is net n jammer dat hulle meste van my goed nie reg gespel is nie so ek sal nie weet wat gaan gebeur die dag as ek moet uit nie so
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Oneplan Insurance's replyOfficial
20 Jul 2021, 16:42Hallo Martha,
Dankie vir u positiewe resensie. Ons is bly om te hoor dat u tevrede is met ons plan en ons is bly dat u, Buksie en Tessa deel van die gesin is. Een van ons agente sal met u in verbinding tree om u te help met die wysiging van u besonderhede.
Dankie dat u Oneplan gekies het as u voorkeurversekering vir u bont babas.
Vriendelike groete,
OnePlan

Oneplan Insurance's reply20 Jul 2021, 16:42
Official
Hallo Martha,