NS
Nick S

1 reviews | Active since May 2015

08 May 2015, 21:37

Kanselasie van polis

Ek het my polis met ingang van 1Mei 2015 kanselleer.Het volgens die ****rak 'n kalendermaand kennis gegee'1April 2015 om die polis te beeindig op 30 April 2015.Oneplan het vir my 'n sms gesstuur dat my polis aan die einde van Mei 2015 sal verval en dat nog 'n premie asook die kanselasie fooi gevorder sal word,ek was nie tevinde daarvoor nie en hulle per e-pos inkennis gestel dat ek my polis alreeds aan die begin van April2015 gekanselleer het en dat die laaste premie reeds gevorder is en slegs die kanselasie fooi gehef mag word.Die sms vanaf Oneplan is toe reggestel dat my polis verstryk aan die einde van April 2015.Ek het aanvaar dat slegs die kanselasie fooi in Mei 2015 gevorder sou word,maar Oneplan het ook nog 'n premie gevorder.Ek het alreeds e-posse aan hulle gestuur,maar kry geen terugvoer nie.Wat staan my tedoen?

0
Replies (1)
Oneplan Insurance
Oneplan Insurance's reply11 May 2015, 08:46
Official
Hello nickvs@,

Thank you for bringing the above to our attention.

As per telephonic discussion please note that your policy has been cancelled for the 01/05/2015 as well as we have sent you a letter of undertaking to confirm the refund amount for the funds that were incorrectly debited.

Trust that you will find the above in order.

Kind Regards,
Shanice Maistry
Customer Care Department