1 reviews | Active since Jan 2014
Geen terugvoering oor nacrae
Ons het ewe skielik n epos van oneplan gekry wat se ons moet n R500 bybetaling maak vir excess or rejected claim. Ek het hulle ge-epos en gevra waaroor dit gaan en vir wat dit is, en geen antwoord. Toe gebel en toe word vir my gese dis bybetaling van my man wat opgeneem was in maart. ek verduidelik toe die nag wat hy opgeneem is het ek persoonlik met n konsultant van oneplan gepraat en die persoon het gese geen bybetaling dis als in die hospitaal kostes ingesluit. Die medi clinic dame wat die opname hanteer het het self ook met die konsultant gepraat en dit so op die stelsel aangeteken. Nou na maande kry ek die eposse wat se moet n bybetaling maak. ek bel toe weer en toe se die konsultant ek het die verkeerde inligting gekry, maar nou het ek gevra vir die oproep se opname van die nag van die 26 Maart 2015 ek soek die naam van die persoon wat gese het geen bybetaling nie. vir my is gese hulle sal die opname gaan soek. tot van dag nog niks. vanoggend 10 Sept `15 weer n epos nou sommer met n rejected claim en admin fee. as mens op die inligting ingaan om te sien watter claim reject is is daar no attachment en reason for rejection is NONE. Ek soek antwoorde want ek kry geen diens nie.
Thank you for bringing the above to our attention.
As per telephonic discussion with Thando Qobose, please note that we are currently trying to locate call recordings whereby you interacted with our call centre staff however due to you calling in from the hospital landline we are unable to trace these recordings.
Should you have any alternative numbers that you may have called in from, kindly email this to ***.
Kindly also note that the R500.00 excess is relating to your claim that has been paid for an amount of R 67 256.73 on the 26/05/2015.
As per our terms and conditions:
\3.2.2.1. An amount of R500.00 excess is payable by the insured person for each and every claim paid under this cover (Accident Cover).\"