SS
Salomina S

1 reviews | Active since Jun 2024

14 Jun 2024, 09:31

Ek dink die Oneplan insurance is Baie goed want ek het n 4 voetige baba gehad wat ek op die oneplan insurgence gehad het en dit het n puik diens gellewer want ek kon

Ek dink die Oneplan insurance is Baie goed want ek het n 4 voetige baba gehad wat ek op die oneplan insurgence gehad het en dit het n puik diens gellewer want ek kon. AL drie spuite vir haar last kry deur oneplan Insurance en daai bakkie is die so gesond soos geen baba Kan wees nie sy Kom deur al haar siektes dankie vir jou Oneplan insurgence julle is puik

0
Replies (1)
Oneplan Insurance
Oneplan Insurance's reply14 Jun 2024, 12:00
Official
Hallo,

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons glo daarin om die beste diens aan ons kliënte te lewer en ons sien uit na 'n lang en goeie verhouding.
      
Dankie dat jy Oneplan as jou voorkeurversekering gekies het.
 
Vriendelike groete,
Oneplan