MADT
Magaretha Albertha Du Toit

1 reviews | Active since May 2021

08 May 2021, 11:50

Dankie baie Asheleigh vir al jou hulp jou diens is goed!!!

Baie goeie diens gekry!!!! Baie dankie Ashleigh vir al jou hulp en die oproepe. Dankie baie.

0
Replies (1)
Oneplan Insurance
Oneplan Insurance's reply09 May 2021, 21:19
Official
Hallo Magaretha,

Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike kompliment te plaas vir die diens wat u van Ashleigh ontvang het. Ons hoop om u nog baie jare beïndruk te hou.
  
Dankie dat u Oneplan as u voorkeurversekering gekies het.
  
Vriendelike groete,
Oneplan