kk
kiki.botha kiki.botha
1 reviews | Active since Apr 2016
17 May 2016, 07:05
8 Weke wag en geen terugbetaling nie
<p>Ek het n claim, 8 weke terug ingestuur. Na ek elke week bel, kry ek elke week net n ander antwoord. Vanmore was dit 'n oproep van 63:07 minute en steeds geen antwoord nie. EK wil weet wanneer gaan ek my refund kry. Daar was n auth nommer en nogsteeds wag ek. Nog 'n ding wat ek wil weet. As ek op een dag dokter toe moet gaan, bloed gaan trek en xtrale. Hoekom kan ek net een provider betaal met die kaart?</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)