BC
Bessie C
1 reviews | Active since Mar 2011
17 Feb 2015, 09:01
Geen antwoord
Ek het 'n Tomtom by OnedayOnly gekoop. Die eenheid was foutief, maar OnedayOnly ignoreer net jou e-pos. Hulle het nie 'n telefoon nr nie. So daar is geen manier om hulle in die hande te kry nie. Alles gaan goed, totdat jy die produk wil terugstuur.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)