TV
Trevor V

1 reviews | Active since Jan 2024

10 Feb 2024, 09:06

Trevor Visser

Onbudsman ,Dotsure is kop in een mis swaksts diens in versekering eis en dan vat Onbudsman nog kant van Dotsure wat nie saak het oor ongeluk of beserings net bekommer oor gereelde bestuurder van voertuig so ver my kennis strek moet bestuurder van enige voertuig geldige rybewys om op Suid Afrika se paaie en mense by call centers moet kliente diens gee en in die geval of saak was daar geen hulp van beide party pateties is nie woorde hoop my pad kruis nooit weer met die maatskappye nie.

0
Replies (0)