BV
Benjamin V

1 reviews | Active since Aug 2021

20 Aug 2021, 14:53

swak diens

Die slegste diens wat ek al ooit onvang het. Koop twee queen size beddens en net een word afgelewer. Wag twee weke geen persoon van Ok furniture ****ak my om te se wat aangaan nie. Ek moes hoeveel oproepe na hulle maak en na twee weke nog steeds geen aflewering. ****ak hulle weer en area bestuurder sal terug kom na my, maar nog steeds wag ek op die area bestuurder om my te ****ak. Op vrydag 20 Aug se hulle die bed word vandag afgelewer en dis ****ak niemand my met tyd hoelaat ek die bed kan ontvang nie. Ek het ook ander afspraake om na te kom,ek ****ak hulle weereens om tyd te bevestig en hulle kan nog steeds nie vir my tyd gee nie. Ek s***el Ok Furniture weer en vra dat hulle die aflewerings persoon ****ak en vir my se hoe lank,hoelaat dit sal wees en dus wag ek nog steeds vir n oproep van ok Furnitures. Dit is vir my uiters swak diens.

0
Replies (0)