CP
Corne P

1 reviews | Active since Sept 2019

14 Oct 2019, 09:54

SLEGTE DIENS BRANDFORT OK

Brandfort OK , se diens is baie swak Ek het n dvd masjien gekoop wat nie gewerk het nie na n lang ruk se gesukkel gaan terug gee met die Streeks bestuurder in Bloemfontein gepraat hy het die slegte diens wat ek ontvang het ondersoek ges***el en gese hy sal sy area bestuurder uitsorteer en die area bestuurder sal die verkoops persoon uitsorteer waarvan ek swak diens ontvang het . Dit is ongelukkig prosedure dat die masjien ingestuur moet word as hy terug kom kan as ek nie die masjien wil he nie my geld terug kry . Vanoggend is almal dood en nieman weet van enige geld terug gee nie. EK IS SO SPYT EK HET OOIT MY VOETE IN BRANDFORT OK GESIT. MY VRAAG HOEKOM SAL EK JOU TERUGS***EL EN SE EK WIL GRAAG MY GELD TERUG HE AS JY NIE VIR MY SO GESE HET NIE .

0
Replies (0)