zB
zelda B
1 reviews | Active since Jan 2016
21 Jan 2016, 10:41
ok bed
ek het van daai hout bedjies gekoop wat op mekaar is die leer en bed het gebreuk daar is silke ronde gate wat mens die boude moet vas draai die hout kraak op daai gate ek was nou al Nov. en Des. daar maar hoor niks hul se net hul wag vir die suplyers ek het aseransie op die bed ek soek asb n staal bed die hout beddens val uit mekaar my doogtertjie weeg maar 23kg en die bed breek hoe de hel werk dit en hkm het ons aseransie as hul nie jou goed vervang of ander gee nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)