Dstv
<p>Goeie dag. Dis Yvonne Coetzer van Parys ek het gister n Dstv paket van 525RAND by OK Furnuter gekoop hulle het gese instelasie is ingesluit. Hulle het gese die ou sal dit 3uur die middag kom doen dit was 29 Oktober ek hulle vanoggend gebel wat die sales man Cruz vir my gese het hy sal die man weer bel ek hulle weer 4maal gebel 5min voor 1 het hulle gese hulle kry nie iemand wat instaleer nie ek moet wag tot Maandag. ons dit ****ant gekoop en dit absoluut slegte diens wat ek gekry het in my lewe sal ek nooit weer iets daar koop nie. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)