1 reviews | Active since Feb 2020
bitter swak diens Ok Furniture Robertson - Wes-kaap
goeiedag
ek wil asb. dringend 'n klag le die Ok Meubels Robertson in die weskaap. My wasmasjien is 6 maande oud wat ek ****ant by hulle gekoop het. Maandag aand het my wasmasjien gebreek. Ek het hulle net na 9 Dinsdag oggend gaan sien hulle het gese hulle gaan 'n fout Lock en dit sal 'n paar minute neem. Ek is daar uit die middag het ek nog geen woord van hulle gehoor nie ek het hulle weer ge****ak waar Michael my ingelig het hy sukkel om Defy se rep in die hande te kry. Woensdag middag het ek hulle weer ge****ak waar Michael my igelig het dat hy vandag eers die fout gelock het ek het gese dit is onaanvaarbaar ek het 'n groot gesin en kan nie sonder 'n wasmasjien wees nie. Ek het met hulle bestuurders gepraag Lizelle sy was baie onprofesioneel en gese dit kan tot 21 dae neem. Ek het nog nooit sulke sleg diens gehad nie terwyl ek moet aanhou het hulle my nie eers op hold gesit nie en hulle het gesprekke van ander mense gehad waar daar tot gevloek is. Ek vereis 'n nuwe wasmasjien aangesien my wasmasjien 6 maande oud is.
