EA
ELIZABETH A
1 reviews | Active since Apr 2011
05 Dec 2015, 12:59
verkleineer voor klante
OK bied al 2 weke 'n winskoop aan vir oesters teen 'n goeie prys. Daagliks moes ek hoor dat die aflewering nog nie plaasgevind het nie. Vrydag 4 Desember het ek weer gegaan met die doel om net die oesters te koop. Daar was weer nie, en ek het sommer deur die winkel gestap en 'n paar items in my wit plastiek sak gesit. Die volgende oomblik kom mnr Wahl met 'n trollie na my en sonder om eers te groet was sy woorde: \You are not allowed to put groceries in a plastic bag. Use the trolley because 2 of my security guards reported you"Ek wou die kruideniersware net daar los"
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)OK Foods's replyOfficial
04 Sept 2019, 11:20Hallo Elizabeth
Hoop dit gaan goed met jou. Het enigiemand toe terug gekom na jou toe oor hierdie insident? Ons vra hartlik omverskoning. Sal jy asb vir my bevestig, het dit gebeur by OK FOODS STRAND?
Kan jy asb jou selfoon nommer en email address vir my gee sodat ons jou kan ****ak?
Groete,
OK

OK Foods's reply04 Sept 2019, 11:20
Official
Hallo Elizabeth