pT
paulene T
1 reviews | Active since Feb 2016
05 Nov 2025, 18:02
Swak bestuur
Vir maande lank kla ek nou al by OK Foods Oakdale dat hulle asseblief meer Lae Vet Melk moet aankoop, want elke keer as ek daar kom is daar net volroom melk en geen Lae vet melk nie. Ek het nou al met die bestuurder, aankoper en vloer personeel gepraat en nog steeds vee hulle hulle af aan my as klient. Ek het selfs al vroeg oggend gegaan maar nogsteeds is daar geen lae vet melk nie. Ek glo daar is iets soos om jou klient se vraag in ag te neem as jy jou aankope doen.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)