1 reviews | Active since Mar 2017

01 Sept 2018, 20:23

Ou kos

Ai ek Wil julle eers Vertel! Was by n ouetehuis Lente basaar vandag,in Naboomspruit.Koek gekoop, wat ek glo die verpakking vir my wys n plaaslik bekende retail winkel het die koek geskenk. Toe ons dit vanmiddag wou eet, raai wat die 'iceing' smaak so galsterig kan nog uitbrei glo dis onnodig. Wil dit toe vir my honde gee om te eet, nie eers my honde wou dit eet nie. Het al persoonlink stelle met die retail afgetrap hulle verkoop ou kos. Het ook al persoonlik die eienaar in kennis gestel daarvan. Sy antwoord vreeslik jammer.Dit lyk vir my nie hy doen iets daarom trent nie. Die gewoonte wat hul het is, om die kos wat nie vandag verkoop nie te bly verkoop maw jy kan dit more weer koop. AL het dit verval. Is dit aanvaarbaar. Hulle gee die dorp n swak naam deur hul verkoop van ou goed. Skenk mens nie jou beste varste kos koek etc vir n basaar nie. Sies man. Die ergste jy betaal dubbed vir n 2lt oros by die winkel R45. En op n spesiale aanbieding soos hul verjaarsdag is dit R29. 99. Hoe is dit moontlik. Is daar nie wette wat mense teen sulke uitbuitery beskerm nie. Hoop die eienaar n bekende in die gebeid lees hierdie. Dink jy moet dalk jou kos wat n oor bly teen n af****prys aan mense uitverkoop op die selfde dag. Nie verkoop as of vars is nie!!!!

0
Replies (0)