1 reviews | Active since Mar 2016
O.K Grocer BAD sevice
KLAGTE OOR BESTUURDER NEELS WOLMARANS

Ek was vanog so half 12 by die winkel vir hulle 2.25L Cokes asook melk special. Mag net 12 Cokes per kli?nt aankoop. Ekt gesien hoe ander mense se trollies vol gelaai was en toe ek vir die bestuurder, Neels Wolmarans vra hoe hulle dit regkry om meer te kan aankoop as die 12 toe is vir my ges? dat daai mense gereelde kli?nte is. Daarop het ek geantwoord dat ons ook gereelde kli?nte is en hy antwoord my toe sommer voor sy personeel en ander kli?nte dat ek nie vieslik moet wees nie en dit was sy presiese woorde. Ekt net verstom daar gestaan, kon nie glo dis die bestuurder wat so met 'n mens praat nie. Hy het ook vir my ges? daardie kli?nte koop oor die R200000 per maand se goedere daar so hulle mag voorkeur kry. Hul is selfs gehelp om die koeldranke in hul combi te laai.

Toe hy wegloop van ons af toe tik hy nog teen my trollie ook met groot glimlag op sy gesig. Die kassiere het skoon geskok gelyk oor hoe haar bestuurder hom gedra.

Ek sal nooit weer die winkel ondersteun nie en hierdie boodskap sal oral bereik word.

Groete
Jacques en Christell Westraadt