1 reviews | Active since Nov 2014
Geen reaksie
Ek ontvang gereeld aanmanings en dreigemente oor n MTN rekening. Ek het talle bewyse aan Marna gestuur wat bewys dat ek die ****rak by MTN jare gelede gekanselleer het. Om net weer aanmanings te ontvang. Ek gaan GEEN verdere bewyse stuur nie en versoek u nou dringend om met regstappe teen my op te tree. Voordat u dit doen, versoek ek die vennote van Norton Lambrianos om al die pesoneel by skuldinvoderings vir lees lesse te stuur, want NIE EEN kan lees nie. Die ander probleem kan wees dat NiE EEN weet hoe om n epos oop te maak nie. Ek is regtig nou moeg vir julle gemorspos en traak my nie agtigheid nie. Sies man, dit is n skande vir n prokureurs firma. Ek het nog nooit so n spul ammateurs bymekaar aangetref nie.
Thank you for the correspondence supp**** on Hello Peter.com.
Regards,
Norton-Lambrianos Attorneys