WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

08 Jul 2023, 12:16

Shame on Nokia consultants

Dis rassisties, disrespekvol, arrogant en onbeskof om u kliënte te dwing om Engels te praat , het u al gehoor van Google Vertaal? Dis ook duidelik dat die Nokia konsultante hopeloos is en nie hulle produkte ken nie. Ek't 'n Nokia G20 Android13 foon. Na toetse blyk dit dat dit nie die NFC funksie het nie soos Nokia konsultante beweer nie.

0
Replies (0)