WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

07 Sept 2023, 16:33

Opgrawings verander G20 van Afrikaans na Engels en soos in Suid-Afrika as dit gebeur is die diens swak.

Swak werk verrigtinge Sedert my G20 begin opgradeer het. Dit was vir my sak 'n 5ster foon in volle Afrikaans. Nou is dit deurmekaar en stadig... Toe alles Afrikaans was was die diens puik, maar sedert meeste dienste verEngels het het dienste SWAK geword

0
Replies (0)