WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

01 Jan 2023, 09:18

Nokia G20 Onvolledig spesifikasie info

Julle spesifikasie webwerf en winkel info is onvolledig, want nêrens word genoem dat die foon alreeds 'n vooraf geïnstalleerde skerm beskermer op het nie ! Nadat ek reeds gekoop het het ek dit toevallig dit agter op die dood gesien waarin dit verpak was. Nokia G20 ✓ Skerm en Om**** beskerming ingesluit. Komplimente dat dié toestand in Afrikaans beskikbaar is ! 😀 #TrotsAfrikaans #EkSkaamMyNieVirAfrikaans Maak asb Nokia Suid-Afrika se Webwerf ook in Afrikaans beskikbaar aan. Net jammer besighede het so baie onvriendelike ongeskikte arrogante Engelse verkoop personeel idiote indiens

0
Replies (0)