1 reviews | Active since Jun 2017
Probleme met Nissan Garage

Goeie dag

Ek het n Mitsubishi Triton 3.2 dc 4x4 by Nissan gekoop, en is baie ontevrede met die Bakkie. Ek het Al my eerste paiement op hom betaal en hy staan by boch in Piet Retief gestrip. Daar is baie foute op die Bakkie. Die finansiering is deur Wesbank gedoen en hulle het gese ek kan die bakkie terug vat en die koop kanseleer. Ek wou die Bakkie vir Nissan Piet Retief terug gee toe sê die verkoopsman vir my: " Jy reken"
Foute: Shocks.voor en agter. Headcasket Geblaas. Head gekraak. Injector. 4 gloplucks. Wheel bearing voor. Cabmountings. Dis foute wat ek aan hulle genoem het.
Wat staan my te doen? Kan ek doe bakkie terug vat. Ek meen met al daai foute het hulle die bakkie deur die toets gesit.

Hi Danie,
Thank you for your comments and we take note of the content. As discussed with Vanecia from our Customer Support we have escalated the matter to the Dealer Principle of McM**** Nissan Piet Retief.
We will continue to closely monitor and keep you updated.
Regards