HB
Harry B

1 reviews | Active since Feb 2015

26 Feb 2015, 22:57

Pathfinder 6 Months & Sill Waiting

Dink u u klient is billik behandel ? Pathfinder aangekoop in 2011 . Verskeie probleme 9 weke sonder voertuig .<br> Tans sonder voertuig vanaf September 2014 tot 26 Februarie 2015 . Om verskeie redes is daar of kon daar nie<br> ooreengekom word tussen betrokke partye nie . In 2011 is daar vir handelaar gese ons wil 'n ander voertuig he waarna ons mee gedeel is die betrokke probleem is opgelos . In teenwoordigheid van Handelaarshoof Limpopo Nissan en Tegniese verteenwoordiger van Nissan SA was die vraag gevra indien voertuig uit waarborg gaan wat dan ? Nee jy hoef nie bekommerd te wees ons sal u ondersteun .Soos dit moet wees gebeur dit toe op 68 000 km 5 maande na waarborg verval . Injectors no 2 en 3 overfuel wat toe olie verbruik meebring en nou moet ek Injectors vervang ens . Tans is Voertuig vanaf September by National Car Corp en elke week vanaf Januarie is daar 'n verskoning Voertuig nog nie gereed want ... Is dit billik al het handelaarshoof vir my ryvoertuie verskaf 8 in toetaal was nie een behalwe nuwe Xtrail vir 1 week in die klas van my Pathfinder nie .Sal Nissan se Direkteure en uitvoerende beamptes tevrede wees ek glo nie !

0
Replies (1)
Nissan South Africa
Nissan South Africa's reply27 Feb 2015, 11:03
Official
Hello Klac57,

Baie dankie vir jou kommunikase en ons neem kennis van die inhoud.

Nissan SA vra omverskoning vir die tyd wat dit neem om u voertuig ten volle te herstel.Ons het reeds ****ak gemaak met National Car Cooperation in terme van enige uitstaande onderdele wat hulle verlang ten einde die herstelwerk suksesvol af te handel.

Nissan SA het Willie Hoffman gevra om u direk te ****ak in terme van 'n leenvoertuig. Ons Klientediens afdeling sal u vandag ****ak en op hoogte hou in sake die herstelwerk aan u voertuig.

Vriendelike groete

Jacques Labotsky
Senior Bestuurder Klientediens