ICPS
Ina Coetzer Pelser Snr

1 reviews | Active since Jun 2018

27 Jun 2018, 15:56

Ongelukkige Klient

Ek ry n Nissan Juke 1.5DCI ACENTA 2014 Model wat ons splinternuut gekoop het, hy staan op 39 000 km op die klok, my klagte is dat sy turbo gebreek het, en al n maand lank by Nissan Standerton staan, en nog steeds het die part nie gekom nie. Ons is twee ouerige mense wat nou al 4 weke sonder enige vervoer sit, hoe is dit moontlik dat daar geen turbo in die land is nie? Geen voertuig wat ons kan gebruik beskikbaar is nie? Dit is nie aanvaarbare kliente diens nie!

0
Replies (0)