jR
juadeen R

1 reviews | Active since Oct 2015

20 Oct 2015, 14:59

NO HELP, POOR SERVICE!!!!

Ek dink dis vrek hartseer!!! My Ouers sukkel nou al meer as 2 maande vir Nissan om te help met 'n fout op hulle motor, LET WEL DIT IS 'N JUKE, 4 X 4 TOP OF THE RANGE NOGGALS!! ****ANT GEKOOP BY NISSAN 'N JAAR TERUG VIR 327 000, My Pa hoes en proes dreig met die dood en al wat daar vir hom gese work is hulle wag nog, wag nog wag nog!! Ek dink dit is onaanvaarbaar! As jy 'n motor koop en daar ontstaan 'n fout soos die, wat nie die eienaar se skuld is nie, moet die handelaar mos bystand bied!! Algoa Nissan Humansdorp wat het geword van Kliente Diens???

0
Replies (1)
Nissan South Africa
Nissan South Africa's reply21 Oct 2015, 11:34
Official
Hello juadeen,

Baie dankie dat u ons bewus gemaak het van die aangeleentheid.

Neem asseblief kennis dat 'n Nissan Suid Afrika kliente diens Konsultant sal u s***el om verdere inligting met betrekking tot die klagte in te win.

Ons sal dus die aangeleentheid monitor tot dit opgelos is.

Vriendelike Groete
Natasha Naidoo