PC
Petrus C

1 reviews | Active since May 2015

04 May 2015, 20:45

Nissan swak waarborg en klante diens

Junie 2014 koop nuwe np200 diesel high spec. Na 15000 km diens,gaan op kaap toer.bakkie begin olie gebruik.
Oppad terug huis toe (vrystaat) moes ek heeltyd olievlak optop. Ek besluit ek sal met nissan ****ak en klagte
Indien,want ekt mos 150000km of 6 jaar waarborg. Omtrent 5km buite Heibron begin bakkie ruk en rook.
Ek sit flikker aan ,trap koppelaar en trek af,toe breek die hel los!! Die enjin begin toere optel vanself!! Ek s***el
Motor af ma niks help!! Toere teller in die rooi,! Dit rook,en raas!, ek sit voertuig in rat en los koppelaar dat hy
Doodruk. Ek s***el aan na ruk en ry stadig huis toe en ****ak nissan roadside assistant. Hul se as dit my fout is
Betaal ek. Na 3weke ****ak jauqe Labotski,gee my aan dame van klante diens oor,ma moes we kla en vlg dame my help.nissan maak swak diagnose en se dit my fout. Ek kry fout vind spesialis op my koste en bewys teendeel.
Maand en half later,sonder voertuig,onsimpatiek, Op hul tyd. Nissan doen geen toets ,kies maklike pad. Swak!!!!

0
Replies (1)
Nissan South Africa
Nissan South Africa's reply06 May 2015, 10:15
Official
Hello Peet Claasen,

Nissan SA verwys na u klagte ontvang en alle vorige kommunikasie in die verband.

Nissan SA het 'n volledige ondersoek geloots en 'n onafhanklike professionele diesel analise ver**** aangevra.Die ver**** is spesifiek aangevra gelang van die situasie wat u ervaar het en die skade aangerig op die voertuig.

Star Nissan tesame met Nissan SA het tydens 'n konferensie oproep die resultate aan u bekend gemaak.Die voertuig is gevul met 500ppm diesel wat nie geskik is vir die voertuig nie aangesien 50ppm aanbeveel word.Die skade word egter nie gedek onder die Vervaardigers Waarborg nie

Vriendelike groete

Sharnie Malan
Senior Bestuurder: Customer Care