JE
Jan E

1 reviews | Active since Jul 2020

23 Jan 2025, 13:44

Nissan SA ,geen diens, patetiese beloftes, Maatskappy definitief op hul kniee

My naam is Jan Enslin,ek het n 2019 Nissan NP300 Hardbody2.5 TDI 4x4 met 25 000km op.NTT Nissan Bloemfontein het geidentifiseer dat die chain tensioner foutief is,hulle het die tensioner maar nie die chain nie.dit is bestel op 03/01/2025 en ek het alles reeds betaal.Dit is op back order en gaan 5 - 21 werksdae vat.Op resensies van Nissan SA het die publiek gese dit vat maande om Nissan parte te kry.Ek is baie bekommerd dat die part nie gaan kom nie.My Nissan bakkie staan en ek verloor daagliks R20000,wat onaanvaarbaar is.Nkulu van NTT Nissan Bloemfontein het vandag vir my gese Nissan SA kom nie eers terug na hom toe nie.Ek het self n complain gesubmit waar hulle my terug gebel het en gese het die part sal definitief nie voor 03/02/2025 hier wees nie.Die bakkie word in SA gebou,wat n skande dat hier nie eers parte plaaslik beskikbaar is nie.Ek het in my leeftyd al 19 Nissan voertuie gekoop, vandag is die diens pateties, jy kan nie op Nissan SA staatmaak nie, hulle belowe alles maar niks gebeur nie.

0
Replies (1)
Nissan South Africa
Nissan South Africa's reply24 Jan 2025, 07:41
Official
Geagte Jan, baie dankie dat u ons bewus gemaak het van u klagte. Neem kennis dat die Kliente diens afdeling huidiglik besig is met die aangeleentheid en sal u op hoogte hou van die verwikkelinge. Vriendelike Groete Nissan S.A